Lupe
Suche

Elias P Nel 
Die Jirre is my Wagter 
Psalms en inkele annerlike tekse ytie Bywel yt

Support
Adobe DRM
Cover von Elias P Nel: Die Jirre is my Wagter (ePUB)
Die psalms is ongetwyfeld een van die mees geliefde dele in die Bybel. Dit daag uit, aanbid en bevestig God se bemoeienis met die mens. Elias P Nel deel in ’n outentieke stem tekste uit Psalms en ander Bybelboeke in die taal van sy kinderjare, Boesmanlandse Afrikaans. Hy bevestig God se herderskap in ons lewe. Hierdie herskryfde tekste is hartgebeure wat op papier gesit word. Tekste wat oorgeskryf is sluit Psalms, Spreuke, Lukas, Johannes, Handelinge, Romeine en Openbaring in. 
€6.49
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Elias Nel is op Verneukpan gebore. Hy matrikuleer aan die Hoërskool Kraaifontein. Hy behaal ’n B.A.-graad en sluit by die ATKV se projekkantoor in Kaapstad aan waar een van sy gewildste projekte die jaarlikse rieldanskompetisie was. Hy is veral bekend vir sy vertellings van oom Goltros. Hy is getroud met Julia en die egpaar het drie seuns. 
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 88 ● ISBN 9780796322937 ● Dateigröße 0.6 MB ● Verlag Lux Verbi ● Erscheinungsjahr 2022 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 8377709 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

21.274 Ebooks in dieser Kategorie