Lupe
Suche

Susan Coetzer (Lux Verbi) 
’n Sonneblom vir elke dag 

Support
Adobe DRM
Cover von Susan Coetzer (Lux Verbi): ’n Sonneblom vir elke dag (ePUB)
Die wêreld het meer sonneblommense nodig – mense wat hulle koppe na die Son toe draai, mense wat meer soos Hy wil wees. Transformasie begin as ons ons deel begin doen en verantwoordelikheid aanvaar om ons negatiewe gedagtes bewustelik by die alomteenwoordige Son te vernuwe. Kom ons maak dit ons doel om elke dag ’n rapsie meer na Jesus se voorbeeld van christenskap en menswees te lyk. Met hierdie 260 sonneblom dagstukkies nooi Susan jou uit na ’n avontuur van sonsoek – al agter die Son aan. 
€10.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Susan Coetzer is bekend as aktrise, motiveringspreker en skrywer. Haar roman,  Oros vir die siel, het meer as 30 000 eksemplare verkoop. Die afgelope paar jare maak sy naam deur voor hoofsaaklik vrouegehore op te tree. Sy woon in Johannesburg en het een seun en een kleinseun. 
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 272 ● ISBN 9780796322791 ● Dateigröße 0.6 MB ● Verlag Lux Verbi ● Erscheinungsjahr 2021 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7940463 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

21.274 Ebooks in dieser Kategorie