Szkło powiększające
Search Loader

Susan Coetzer (Lux Verbi) 
’n Sonneblom vir elke dag 

Wsparcie
Adobe DRM
Pokrywa Susan Coetzer (Lux Verbi): ’n Sonneblom vir elke dag (ePUB)
Die wêreld het meer sonneblommense nodig – mense wat hulle koppe na die Son toe draai, mense wat meer soos Hy wil wees. Transformasie begin as ons ons deel begin doen en verantwoordelikheid aanvaar om ons negatiewe gedagtes bewustelik by die alomteenwoordige Son te vernuwe. Kom ons maak dit ons doel om elke dag 'n rapsie meer na Jesus se voorbeeld van christenskap en menswees te lyk. Met hierdie 260 sonneblom dagstukkies nooi Susan jou uit na 'n avontuur van sonsoek – al agter die Son aan. 
€10.99
Metody Płatności

O autorze

Susan Coetzer is bekend as aktrise, motiveringspreker en skrywer. Haar roman,  Oros vir die siel, het meer as 30 000 eksemplare verkoop. Die afgelope paar jare maak sy naam deur voor hoofsaaklik vrouegehore op te tree. Sy woon in Johannesburg en het een seun en een kleinseun. 
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 272 ● ISBN 9780796322791 ● Rozmiar pliku 0.6 MB ● Wydawca Lux Verbi ● Opublikowany 2021 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 7940463 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

21 486 Ebooki w tej kategorii