放大镜
搜索加载器

Susan Coetzer (Lux Verbi) 
’n Sonneblom vir elke dag 

支持
Adobe DRM
的封面 Susan Coetzer (Lux Verbi): ’n Sonneblom vir elke dag (ePUB)
Die wêreld het meer sonneblommense nodig – mense wat hulle koppe na die Son toe draai, mense wat meer soos Hy wil wees. Transformasie begin as ons ons deel begin doen en verantwoordelikheid aanvaar om ons negatiewe gedagtes bewustelik by die alomteenwoordige Son te vernuwe. Kom ons maak dit ons doel om elke dag ‘n rapsie meer na Jesus se voorbeeld van christenskap en menswees te lyk. Met hierdie 260 sonneblom dagstukkies nooi Susan jou uit na ‘n avontuur van sonsoek – al agter die Son aan. 
€10.99
支付方式

关于作者

Susan Coetzer is bekend as aktrise, motiveringspreker en skrywer. Haar roman,  Oros vir die siel, het meer as 30 000 eksemplare verkoop. Die afgelope paar jare maak sy naam deur voor hoofsaaklik vrouegehore op te tree. Sy woon in Johannesburg en het een seun en een kleinseun. 
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 272 ● ISBN 9780796322791 ● 文件大小 0.6 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2021 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7940463 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

21,274 此类电子书