放大镜
搜索加载器

Tom Smith 
Vind God in die gewone 

支持
Adobe DRM
的封面 Tom Smith: Vind God in die gewone (ePUB)
Ons raak afgestomp en gewoond aan ‘n lewe waarin dit voel asof God afwesig is. Maar God woon in die gewone en ons moet leer om Hom daarin te sien. Dit beteken dat ons opnuut die lewe beleef as betowerend en vol van God se teenwoordigheid. Tom Smith help ons om ‘n paar gewone gebruike as verkykers te gebruik om ons te help om meer bewus te raak van God se teenwoordigheid in ons lewe: ons slaap, wakker word, soek, eet, reis, werk, speel, seer, rus en in die dood. 
€11.99
支付方式

关于作者

​Tom Smith is een van die leraars by Fontainebleau Gemeenskapskerk. Hy studeer aanvanklik by RAU en behaal sy meesters- en doktorsgraad aan die Universiteit van Pretoria. Hy is getroud met Lollie en hulle het twee kinders. Tom het al drie boeke uitgegee en hou van studeer. Hy bly in Randburg, Johannesburg. 
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 256 ● ISBN 9780796323224 ● 文件大小 0.3 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2024 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 9352309 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

21,274 此类电子书