Förstoringsglas
Sök Loader

Tom Smith 
Vind God in die gewone 

Stöd
Adobe DRM
Omslag till Tom Smith: Vind God in die gewone (ePUB)
Ons raak afgestomp en gewoond aan ’n lewe waarin dit voel asof God afwesig is. Maar God woon in die gewone en ons moet leer om Hom daarin te sien. Dit beteken dat ons opnuut die lewe beleef as betowerend en vol van God se teenwoordigheid. Tom Smith help ons om ’n paar gewone gebruike as verkykers te gebruik om ons te help om meer bewus te raak van God se teenwoordigheid in ons lewe: ons slaap, wakker word, soek, eet, reis, werk, speel, seer, rus en in die dood. 
€11.99
Betalningsmetoder

Om författaren

​Tom Smith is een van die leraars by Fontainebleau Gemeenskapskerk. Hy studeer aanvanklik by RAU en behaal sy meesters- en doktorsgraad aan die Universiteit van Pretoria. Hy is getroud met Lollie en hulle het twee kinders. Tom het al drie boeke uitgegee en hou van studeer. Hy bly in Randburg, Johannesburg. 
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 256 ● ISBN 9780796323224 ● Filstorlek 0.3 MB ● Utgivare Lux Verbi ● Publicerad 2024 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 9352309 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

21 274 E-böcker i denna kategori