Förstoringsglas
Sök Loader

Esté Geldenhuys 
Ontmoet God in gebed 

Stöd
Adobe DRM
Omslag till Esté Geldenhuys: Ontmoet God in gebed (ePUB)
Wat is gebed? Watter waarde vind ons daarin? Hoe bid ’n mens? In hierdie boek probeer Esté Geldenhuys die wêreld van gebed oopbreek deur:
* God se karakter te ontgin
* Die DNS van gebed te ondersoek en
* Verskeie getuienisse oor die grootheid en almag van die lewende God.
Mag hierdie boek vir elkeen wat dit lees ’n nuwe verstaan bewerk van die karakter van ons Vader,  die offer wat Jesus gebring het en die wonderbare kontak en kommunikasie wat die Gees van Christus vir ons bied.
€9.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Esté Geldenhuys is ’n bekende in Christelike mediakringe. Sy was vir 24 jaar uitsaaier op Radio Kansel en het ook verskeie tydsgleuwe op die televisiekanaal Kruiskyk. Sy lei gereeld toere na Israel en Europa. Sy tree dikwels op voor vrouegehore. Esté bly in Pretoria, is getroud met Kurt en het vier kinders en ses kleinkinders.
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 240 ● ISBN 9780796323019 ● Filstorlek 0.5 MB ● Utgivare Lux Verbi ● Publicerad 2022 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 8523906 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

21 274 E-böcker i denna kategori