आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

Esté Geldenhuys 
Ontmoet God in gebed 

समर्थन
Adobe DRM
का आवरण Esté Geldenhuys: Ontmoet God in gebed (ePUB)
Wat is gebed? Watter waarde vind ons daarin? Hoe bid ‘n mens? In hierdie boek probeer Esté Geldenhuys die wêreld van gebed oopbreek deur:
* God se karakter te ontgin
* Die DNS van gebed te ondersoek en
* Verskeie getuienisse oor die grootheid en almag van die lewende God.
Mag hierdie boek vir elkeen wat dit lees ’n nuwe verstaan bewerk van die karakter van ons Vader,  die offer wat Jesus gebring het en die wonderbare kontak en kommunikasie wat die Gees van Christus vir ons bied.
€9.99
भुगतान की विधि

लेखक के बारे में

Esté Geldenhuys is ’n bekende in Christelike mediakringe. Sy was vir 24 jaar uitsaaier op Radio Kansel en het ook verskeie tydsgleuwe op die televisiekanaal Kruiskyk. Sy lei gereeld toere na Israel en Europa. Sy tree dikwels op voor vrouegehore. Esté bly in Pretoria, is getroud met Kurt en het vier kinders en ses kleinkinders.
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 240 ● ISBN 9780796323019 ● फाइल का आकार 0.5 MB ● प्रकाशक Lux Verbi ● प्रकाशित 2022 ● संस्करण 1 ● डाउनलोड करने योग्य 24 महीने ● मुद्रा EUR ● आईडी 8523906 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

21,274 इस श्रेणी में ईबुक