Förstoringsglas
Sök Loader

Schalk W van Heerden 
Betereinder 
Wees die verskil

Stöd
Adobe DRM
Omslag till Schalk W van Heerden: Betereinder (ePUB)
Betereinder is ’n menslike gids oor hoe om te floreer in Suid-Afrika. Schalk W van Heerden verbreed lesers se verwysingsraamwerk in die hoop dat hulle ’n aktiewe rol in die land sal speel. Hy ondersoek huidige rassegesindhede en gee wenke oor hoe die wit middelklas beter met hul medemens  kan omgaan. Hy wys hoe armoede bekamp kan word. Schalk beantwoord moeilike vrae en deel stories met humor en empatie wat die leser se hart sal aangryp en ook sal laat glo dat hulle ’n verskil kan maak. 
 
 
€10.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Schalk W van Heerden is ’n Afrikaner wat passievol is oor ’n beter Suid-Afrika. Hy is ’n predikant by Fontaineblaeu Gemeenskapskerk in Randburg. Hy is die medestigter van Betereinders, ’n organisasie wat dit beywer vir gesonde rasseverhoudings wat lei tot ’n florerende samelewing.
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 244 ● ISBN 9780796323064 ● Filstorlek 10.9 MB ● Utgivare Lux Verbi ● Publicerad 2023 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 8831283 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

21 274 E-böcker i denna kategori