Lupe
Suche

Madelein Rust 
Van vrees na vrede 
Hoe my ongeneeslike kanker my leer leef het

Support
Adobe DRM
Cover von Madelein Rust: Van vrees na vrede (ePUB)
As jy met ’n terminale siekte gediagnoseer is, het jy twee keuses: Bly lê of jy staan op en doen wat die siekte en die wêreld nie van jou verwag nie. In hierdie dapper, praktiese boek ondersoek geliefde skrywer Madelein Rust hoe om te leef, nou dat sy besig is om dood te gaan. Sy benader haar komende dood op ’n praktiese manier en gee tot ’n lys Bybelverse om jou te versterk en te troos. Madelein trek as’t ware die dood se angel, vir haarself maar ook vir die siek persoon en hulle geliefdes.
 
€9.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Madelein Rust se loopbaan as krimiskrywer skop af in 2014 met die publikasie van haar debuut, Die 13de kaart . Daarna volg daar elke jaar ’n nuwe roman waarvan drie titels vir ATKV-Woordveertjies benoem word. In 2017 word haar eerste niefiksietitel, Kanker Schmanker!, gepubliseer. Rust skryf voltyds en woon tans in Gauteng.    
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 176 ● ISBN 9780796323118 ● Dateigröße 0.6 MB ● Verlag Lux Verbi ● Erscheinungsjahr 2023 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 8902404 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

21.274 Ebooks in dieser Kategorie