As jy met ‘n terminale siekte gediagnoseer is, het jy twee keuses: Bly lê of jy staan op en doen wat die siekte en die wêreld nie van jou verwag nie. In hierdie dapper, praktiese boek ondersoek geliefde skrywer Madelein Rust hoe om te leef, nou dat sy besig is om dood te gaan. Sy benader haar komende dood op ’n praktiese manier en gee tot ‘n lys Bybelverse om jou te versterk en te troos. Madelein trek as’t ware die dood se angel, vir haarself maar ook vir die siek persoon en hulle geliefdes.
Circa l’autore
Madelein Rust se loopbaan as krimiskrywer skop af in 2014 met die publikasie van haar debuut, Die 13de kaart . Daarna volg daar elke jaar ’n nuwe roman waarvan drie titels vir ATKV-Woordveertjies benoem word. In 2017 word haar eerste niefiksietitel, Kanker Schmanker!, gepubliseer. Rust skryf voltyds en woon tans in Gauteng.
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● Pagine 176 ● ISBN 9780796323118 ● Dimensione 0.6 MB ● Casa editrice Lux Verbi ● Pubblicato 2023 ● Edizione 1 ● Scaricabile 24 mesi ● Moneta EUR ● ID 8902404 ● Protezione dalla copia Adobe DRM
Richiede un lettore di ebook compatibile con DRM