Lupe
Suche

Andre Brink 
501 Lekkerlag Grappe 

Support
Van ou Koos se manewales tot die dom blondine se eskapades, van dierekaperjolle tot plaasplesiere, k(l)askenades tot kantoorpret … 501 Lekkerlag-grappe is propvol staaltjies en verhaaltjies wat jou sal laat kraai van die lag! Dié boek bevat ’n mengsel van tradisionele Afrikaanse grappe, maar sal jou ook met nuwes laat hoes en proes. Lag luidkeels, uit jou maag, en geniet die ou bekendes se amusante avonture. Lekkerlag-grappe is ’n onontbeerlike grapgids, ’n móét vir elke huis!
€6.49
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 300 ● ISBN 9781868427031 ● Dateigröße 1.8 MB ● Verlag Delta ● Ort London ● Land GB ● Erscheinungsjahr 2015 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 4520319 ● Kopierschutz Soziales DRM

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

31.226 Ebooks in dieser Kategorie