Szkło powiększające
Search Loader

Andre Brink 
501 Lekkerlag Grappe 

Wsparcie
Van ou Koos se manewales tot die dom blondine se eskapades, van dierekaperjolle tot plaasplesiere, k(l)askenades tot kantoorpret … 501 Lekkerlag-grappe is propvol staaltjies en verhaaltjies wat jou sal laat kraai van die lag! Dié boek bevat 'n mengsel van tradisionele Afrikaanse grappe, maar sal jou ook met nuwes laat hoes en proes. Lag luidkeels, uit jou maag, en geniet die ou bekendes se amusante avonture. Lekkerlag-grappe is 'n onontbeerlike grapgids, 'n móét vir elke huis!
€6.49
Metody Płatności
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 300 ● ISBN 9781868427031 ● Rozmiar pliku 1.8 MB ● Wydawca Delta ● Miasto London ● Kraj GB ● Opublikowany 2015 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 4520319 ● Ochrona przed kopiowaniem Społeczny DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

31 226 Ebooki w tej kategorii