Lupe
Suche

Bettie Naudé 
Saartjie Omnibus 8 

Support
Adobe DRM
Cover von Bettie Naudé: Saartjie Omnibus 8 (ePUB)
In die laaste omnibus in hierdie reeks, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voortgesit. Saartjie verdedig haar boetie, Apie, wanneer hy van diefstal beskuldig word, sy moet ook tussen haar boesemvriendin en ’n koshuismeisie kies as kaptein van die netbalspan en sy neem deel aan ’n groot kompetisie wat ’n reis na Amerika as prys aanbied.
€8.49
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Bettie Naudé (die skrywersnaam van Topsy Smith) se karakter Saartjie is al jare lank gewild onder jong Afrikaanse lesers. Smith is een van die suksesvolste jeugboekskrywers in Afrikaans. Sy Trompie- en Saartjie-reekse het ’n belangrike bydrae tot die Afrikaanse letterkunde gelewer en dit het jongmense baie jare lank lus en lief vir lees gemaak.
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 352 ● ISBN 9780798180351 ● Dateigröße 0.6 MB ● Alter 17-12 Jahre ● Verlag Human & Rousseau ● Erscheinungsjahr 2020 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7402536 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

54.792 Ebooks in dieser Kategorie