放大镜
搜索加载器

Bettie Naudé 
Saartjie Omnibus 8 

支持
Adobe DRM
的封面 Bettie Naudé: Saartjie Omnibus 8 (ePUB)
In die laaste omnibus in hierdie reeks, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voortgesit. Saartjie verdedig haar boetie, Apie, wanneer hy van diefstal beskuldig word, sy moet ook tussen haar boesemvriendin en ‘n koshuismeisie kies as kaptein van die netbalspan en sy neem deel aan ‘n groot kompetisie wat ‘n reis na Amerika as prys aanbied.
€8.49
支付方式

关于作者

Bettie Naudé (die skrywersnaam van Topsy Smith) se karakter Saartjie is al jare lank gewild onder jong Afrikaanse lesers. Smith is een van die suksesvolste jeugboekskrywers in Afrikaans. Sy Trompie- en Saartjie-reekse het ‘n belangrike bydrae tot die Afrikaanse letterkunde gelewer en dit het jongmense baie jare lank lus en lief vir lees gemaak.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 352 ● ISBN 9780798180351 ● 文件大小 0.6 MB ● 年龄 17-12 年份 ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2020 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7402536 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

54,792 此类电子书