Lupe
Suche

Brian Fredericks 
As die Cape Flats kon praat 
Green Eyes en ander stories

Support
Adobe DRM
Cover von Brian Fredericks: As die Cape Flats kon praat (ePUB)
Brian Fredericks,  ’n aangrypende nuwe stem, skryf met nege kortverhale ’n wêreld oop in die Cape Flats. Hy werp lig op ’n komplekse wêreld waar die grens tussen reg en verkeerd heeltyd verskuiwe, maar bowenal het hy ’n sonderlinge insig in die feilbaarheid maar ook die broosheid van menswees. Karakters kry lewe op papier, en maak jou opnuut kyk na die wêreld om jou en in jou. Met dié bundel kortverhale vestig Fredericks hom as baanbreker in die Afrikaanse kortkuns.
 
€10.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Brian Fredericks het in Elsiesrivier grootgeword. Hy was op skool in Elsiesrivier Hoër, en het verskeie sertifikaatkursusse voltooi in elektriese ingenieurswese by o.m. Northlink College.
Brian doen vryskutskryfwerk. Hy is opgeneem in Nuwe Stories 2, die Woordfeesbundel Bly en Die nuwe Afrikaanse Prosaboek. Hy woon in Belhar.
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 228 ● ISBN 9780798180924 ● Dateigröße 0.3 MB ● Verlag Human & Rousseau ● Erscheinungsjahr 2020 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7491228 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

700.748 Ebooks in dieser Kategorie