Lupe
Suche

Autor: Charne Kemp

Support
Charné Kemp is „n spesialis verslaggewer by Netwerk24 in Kimberley. Sy het in Florida grootgeword en haar BA-Kommunikasie graad by die destydse Universiteit van die Oranje Vrystaat behaal. Sy het haar loopbaan as koerantjoernalis in Johannesburg begin, en na tydskrifjoernalistiek oorgeskuif. Sy was later „n personeeltydskrifredakteur en publisiteitsbestuurder by M-Net. Sy was tien jaar in die buiteland waar sy onder meer vryskutwerk gedoen het. Kemp is sedert 2010 jaarliks as „n streekwenner in verskeie kategorieë in die Vodacom Joernalis van die Jaar-kompetisie aangewys, en is twee keer as „n nasionale finalis in die Standard Bank Sikuvile Joernalis van die Jaar-kompetisie benoem. Sy was in 2013 as Volksblad se Joernalis van die Jaar aangewys, en was in 2017 „n finalis in Media24 se Legends-kompetisie. Haar eerste boek, Moord op Griekwastad, is in 2014 gepubliseer.




3 Ebooks von Charne Kemp

Charné Kemp: Bloed, dunner as water
Hoe vermoor jy jou eie familie? Dit is elke keer skokkend: Ouers wat hul eie kinders se lewens uitwis – kinders wat hul ouers om die lewe bring – broers en susters wat eens en vir altyd teen mekaar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Charne Kemp: Moord op Griekwastad
Dit was die moorde wat Suid-Afrika in 2012 geskok het.Laat een middag in die slaapdorpie van Griekwastad versprei die nuus soos ’n veldbrand: daar was “n moord by die Steenkamp-plaas. Deon, Christel …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.30
Charné Kemp: Moord op Pofadder
Wat dryf ’n pragtige jong ma van drie daartoe om haar man wreed te laat vermoor? Waarom wou Suretha Brits só graag van Leon ontslae raak? Danksy binne-inligting van vriende, familie en die polisie, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99