Lupe
Suche

Charné Kemp 
Moord op Pofadder 
Die skokkende verhaal agter Suretha Brits se meesterplan en die kontrak op haar man

Support
Adobe DRM
Cover von Charné Kemp: Moord op Pofadder (ePUB)
Wat dryf ’n pragtige jong ma van drie daartoe om haar man wreed te laat vermoor? Waarom wou Suretha Brits só graag van Leon ontslae raak?
Danksy binne-inligting van vriende, familie en die polisie, sit die ondersoekende joernalis Charné Kemp al die stukkies van die legkaart bymekaar en vertel die volle verhaal van die huurmoord op die geliefde Pofadder-hotelbaas.
’n Boeiende ware misdaadverhaal oor diamante, Krugerrande, seks, verraad en wraak.
€11.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Charné Kemp is ’n bekroonde ondersoekende joernalis en skrywer. Sy het naam gemaak in die Afrikaanse media deur haar werk vir verskeie gewilde publikasies soos Rapport,  Volksblad,  Beeld,  Netwerk24,  Rooi Rose,  Insig and Sarie.
Sy is die skrywer van Moord op Griekwastad en Bloed, dunner as water. Charné woon in Kimberley.
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 224 ● ISBN 9780624092674 ● Dateigröße 2.7 MB ● Verlag Tafelberg ● Erscheinungsjahr 2022 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 8371964 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

10.145 Ebooks in dieser Kategorie