放大镜
搜索加载器

Charné Kemp 
Moord op Pofadder 
Die skokkende verhaal agter Suretha Brits se meesterplan en die kontrak op haar man

支持
Adobe DRM
的封面 Charné Kemp: Moord op Pofadder (ePUB)
Wat dryf ‘n pragtige jong ma van drie daartoe om haar man wreed te laat vermoor? Waarom wou Suretha Brits só graag van Leon ontslae raak?
Danksy binne-inligting van vriende, familie en die polisie, sit die ondersoekende joernalis Charné Kemp al die stukkies van die legkaart bymekaar en vertel die volle verhaal van die huurmoord op die geliefde Pofadder-hotelbaas.
‘n Boeiende ware misdaadverhaal oor diamante, Krugerrande, seks, verraad en wraak.
€11.99
支付方式

关于作者

Charné Kemp is ‘n bekroonde ondersoekende joernalis en skrywer. Sy het naam gemaak in die Afrikaanse media deur haar werk vir verskeie gewilde publikasies soos Rapport,  Volksblad,  Beeld,  Netwerk24,  Rooi Rose,  Insig and Sarie.
Sy is die skrywer van Moord op Griekwastad en Bloed, dunner as water. Charné woon in Kimberley.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 224 ● ISBN 9780624092674 ● 文件大小 2.7 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2022 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 8371964 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

10,244 此类电子书