Lupe
Suche

Elsa Winckler 
Vereistes vir ’n trouman 

Support
Adobe DRM
Cover von Elsa Winckler: Vereistes vir 'n trouman (ePUB)
Vandat Emily kan onthou, droom sy oor haar troudag: die ring, die rok, die onthaal, die blomme. Sy het ook ’n lysie met die presiese vereistes vir haar trouman gemaak. En Ryno Henning, hoe knieeknakkend sexy hy ook al mag wees, voldoen nie aan ’n enkele een van hierdie vereistes nie. Die stomende drome wat sy snags oor hom droom, sal dus net by drome bly. Ryno het ’n oog vir ’n mooi vrou en Emily is een van die mooistes wat hy nog gesien het, maar hy weet hy kan nie vir haar gee wat sy wil he nie. Trou en kinders kry is nie deel van sy toekomsplanne nie. Dan, op ’n dag, hou Emily in die gietende reen stil om ’n hond te red en kry nie haar motor weer aan die gang nie. Dis Ryno wat tot haar redding kom. Sal haar troumanlysie en sy planne in hul pad bly staan of sal die vonk tussen hulle die oorhand kry?
€4.26
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 192 ● ISBN 9781779875044 ● Verlag LAPA Publishers ● Erscheinungsjahr 2024 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 9354517 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

4.401.803 Ebooks in dieser Kategorie