แว่นขยาย
ตัวโหลดการค้นหา

Elsa Winckler 
Vereistes vir ‘n trouman 

สนับสนุน
Adobe DRM
ปกของ Elsa Winckler: Vereistes vir 'n trouman (ePUB)
Vandat Emily kan onthou, droom sy oor haar troudag: die ring, die rok, die onthaal, die blomme. Sy het ook ‘n lysie met die presiese vereistes vir haar trouman gemaak. En Ryno Henning, hoe knieeknakkend sexy hy ook al mag wees, voldoen nie aan ‘n enkele een van hierdie vereistes nie. Die stomende drome wat sy snags oor hom droom, sal dus net by drome bly. Ryno het ‘n oog vir ‘n mooi vrou en Emily is een van die mooistes wat hy nog gesien het, maar hy weet hy kan nie vir haar gee wat sy wil he nie. Trou en kinders kry is nie deel van sy toekomsplanne nie. Dan, op ‘n dag, hou Emily in die gietende reen stil om ‘n hond te red en kry nie haar motor weer aan die gang nie. Dis Ryno wat tot haar redding kom. Sal haar troumanlysie en sy planne in hul pad bly staan of sal die vonk tussen hulle die oorhand kry?
€4.26
วิธีการชำระเงิน
ภาษา แอฟริกาใต้ ● รูป EPUB ● หน้า 192 ● ISBN 9781779875044 ● สำนักพิมพ์ LAPA Publishers ● การตีพิมพ์ 2024 ● ที่สามารถดาวน์โหลดได้ 3 ครั้ง ● เงินตรา EUR ● ID 9354517 ● ป้องกันการคัดลอก Adobe DRM
ต้องใช้เครื่องอ่านหนังสืออิเล็กทรอนิกส์ที่มีความสามารถ DRM

หนังสืออิเล็กทรอนิกส์เพิ่มเติมจากผู้แต่งคนเดียวกัน / บรรณาธิการ

4,399,017 หนังสืออิเล็กทรอนิกส์ในหมวดหมู่นี้