Lupe
Suche

Autor: Felicia Snyman

Support

12 Ebooks von Felicia Snyman

Felicia Snyman: ’n Duisend keer ja
By die Nampo-oesdag loop Christabella haar vas in Le Roux, ’n blou-oog marmerman, wat haar verkeerd opvryf. Le Roux is haar swaer se vriend en hulle sien mekaar nou noodgedwonge gereeld – dan spat …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Felicia Snyman: Meer as ooit
Sedert haar ontroue eks haar verraai het, is ’n aantreklike man nie op Rinamari se prioriteitslys nie. Maar Alexander maak gevoelens in haar wakker wat haar laat besef dat Matthew nooit die regte man …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Felicia Snyman: Bosveldliefde
Vanaf die oomblik wat Ellannè en Stephan ontmoet, kan hulle mekaar nie verdra nie. Sy het na die bosveld verhuis om ’n nuwe loopbaan te begin en is nie gereed dat gedagtes aan dié veearts skielik …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Felicia Snyman: Leila se leeuman
Vir nog ’n man wat haar beroep afkraak sien Leila nie kans nie. Haar professor se seun, Leander, laat hom egter nie stuit nie en breek haar mure stuk vir stuk af. Leila probeer sterk staan, maar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Felicia Snyman: Vir nou, altyd en daarna
Mackenzie skep goeie aantreklike en intelligente vir-altyd-helde vir haar blog. Maar in haar wêreld is hierdie mans so skaars soos hoendertande … of so dink sy totdat sy Scheepers Rossouw in die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Felicia Snyman: In sy arms
Delia kan nie glo haar onwillige Samaritaan is Adriaan Bromberg haar niggie se skripsieleier nie. Ongeag hoe baie hy aan haar hart raak dra hy swaar aan sy grootwordjare. Sal hy die bagasie van die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Felicia Snyman: In sy Stilte
Kan sy hom liefhê as sy hom eendag dalk kan vergeet?Sashen en Olivia deel tydelik ’n meenthuis maar sy bly vir hom ’n raaisel. Hy moet homself elke dag herinner om nie vir haar te staar nie maar dis …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Felicia Snyman: In sy Glimlag
Analene kry haarself in ’n ongemaklike situasie. Dan kom die aantreklike rugbyheld Reuben tot haar redding en keer haar hele bestaan onderstebo. Gaan sy die moed hê om haar hart te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Felicia Snyman & Alita Steenkamp: #Kuberliefde & Kleur vir die bleeksiel
#Kuberliefde – Felicia Snyman: Rosalene wil die man wat haar akademiese skryfwerk gekritiseer het behoorlik op sy plek sit maar toe Luke voor haar staan laat sy donker gelaatstrekke haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Felicia Snyman: In sy Hart
Rouxlé is ’n onafhanklike vrou wat nie ’n man nodig het nie. Sy wil wel een hê. Meer spesifiek, sy wil vir Francois hê. Sy sluk haar trots en stel haarself aan hom voor, maar hy maak dit duidelik dat …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Felicia Snyman: Liefde met ’n uitklophou
Met haar besige beroep as ‘n paalfiksheidsinstrukteur, stel Shaylyn nie in ‘n verhouding belang nie. Sy en Cameron, die uiters aantreklike eienaar van die vegklub oorkant haar studio, stamp nie net …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Felicia Snyman: In die hart van Lente
Lente is verloof aan die aantreklike Herman Pretorius, maar sy weet haar hart behoort eintlik aan haar gevaarlike en stormagtige jeugliefde, Stander Gerber. Hy is egter verantwoordelik vir die dood …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.26