Lupe
Suche

Felicia Snyman & Alita Steenkamp 
#Kuberliefde & Kleur vir die bleeksiel 

Support
Adobe DRM
Cover von Felicia Snyman & Alita Steenkamp: #Kuberliefde & Kleur vir die bleeksiel (ePUB)
#Kuberliefde – Felicia Snyman: Rosalene wil die man wat haar akademiese skryfwerk gekritiseer het behoorlik op sy plek sit maar toe Luke voor haar staan laat sy donker gelaatstrekke haar opstandigheid wegsmelt. Hulle word onwetend in “n kuber-web wat die passievolle liefde wat tussen hulle vlamvat tot op die uiterste toets vasgevang. BONUSKORTVERHAAL! Kleur vir die bleeksiel – Alita Steenkamp: Haar lewe is vasgevang in “n eentonige sleurgang besef Francisca Swanepoel op “n dag wanneer sy die aantreklike kunstenaar met sy blinkbruin oë en diep kuiltjies op die Gautrein raakloop. Kan hy kleur in haar lewe bring en haar oortuig om vir eens en altyd haar bolla los te maak?
€4.50
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 85 ● ISBN 9780799396584 ● Verlag LAPA Uitgewers ● Erscheinungsjahr 2019 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 7102182 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

260.611 Ebooks in dieser Kategorie