Lupa
Cargador

Felicia Snyman & Alita Steenkamp 
#Kuberliefde & Kleur vir die bleeksiel 

Soporte
#Kuberliefde – Felicia Snyman: Rosalene wil die man wat haar akademiese skryfwerk gekritiseer het behoorlik op sy plek sit maar toe Luke voor haar staan laat sy donker gelaatstrekke haar opstandigheid wegsmelt. Hulle word onwetend in »n kuber-web wat die passievolle liefde wat tussen hulle vlamvat tot op die uiterste toets vasgevang. BONUSKORTVERHAAL! Kleur vir die bleeksiel – Alita Steenkamp: Haar lewe is vasgevang in »n eentonige sleurgang besef Francisca Swanepoel op »n dag wanneer sy die aantreklike kunstenaar met sy blinkbruin oë en diep kuiltjies op die Gautrein raakloop. Kan hy kleur in haar lewe bring en haar oortuig om vir eens en altyd haar bolla los te maak?
€4.50
Métodos de pago
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 85 ● ISBN 9780799396584 ● Editorial LAPA Uitgewers ● Publicado 2019 ● Descargable 3 veces ● Divisa EUR ● ID 7102182 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

257.870 Ebooks en esta categoría

No hay resultados