Lupe
Suche

George Claassen 
Sêgoed met slaankrag 
3 000+ van die slimste, snaaksste en soms onnoselste Suid-Afrikaanse aanhalings

Support
Adobe DRM
Cover von George Claassen: Sêgoed met slaankrag (ePUB)
Profetiese woorde, bekkighede en raakvat-sêgoed wat die toets van die tyd deurstaan het – alles deur Suid-Afrikaners – is saamgevat in dié boek. Temas soos die Afrikaner, man en vrou, lewenswyshede, politiek, sterwenswoorde en spyt-kom-te-laat woorde word gedek. Die boek bied ’n blik op Suid-Afrika se hede en verlede met aanhalings wat saakmaak deur bekende en gewone landsburgers.
€12.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

George Claassen is ’n bekroonde wetenskapjoernalis en gereelde artikelskrywer vir die Afrikaanse dagblaaie. Hy is die skrywer van ‚Geloof, bygeloof en ander wensdenkery‘ asook medesamesteller van ‚Die groot aanhalingsboek‘ en ‚Goed om te weet‘. Hy was hoof van die Departement Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch tussen 1994 en 2001.
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 408 ● ISBN 9780624063193 ● Dateigröße 1.0 MB ● Verlag Tafelberg ● Erscheinungsjahr 2014 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 4534347 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

22.970 Ebooks in dieser Kategorie