лупа
Search Loader

George Claassen 
Sêgoed met slaankrag 
3 000+ van die slimste, snaaksste en soms onnoselste Suid-Afrikaanse aanhalings

поддержка
Adobe DRM
Обложка George Claassen: Sêgoed met slaankrag (ePUB)
Profetiese woorde, bekkighede en raakvat-sêgoed wat die toets van die tyd deurstaan het — alles deur Suid-Afrikaners — is saamgevat in dié boek. Temas soos die Afrikaner, man en vrou, lewenswyshede, politiek, sterwenswoorde en spyt-kom-te-laat woorde word gedek. Die boek bied ‘n blik op Suid-Afrika se hede en verlede met aanhalings wat saakmaak deur bekende en gewone landsburgers.
€12.99
Способы оплаты

Об авторе

George Claassen is ‘n bekroonde wetenskapjoernalis en gereelde artikelskrywer vir die Afrikaanse dagblaaie. Hy is die skrywer van ‘Geloof, bygeloof en ander wensdenkery’ asook medesamesteller van ‘Die groot aanhalingsboek’ en ‘Goed om te weet’. Hy was hoof van die Departement Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch tussen 1994 en 2001.
язык африкаанс ● Формат EPUB ● страницы 408 ● ISBN 9780624063193 ● Размер файла 1.0 MB ● издатель Tafelberg ● опубликованный 2014 ● Загружаемые 24 месяцы ● валюта EUR ● Код товара 4534347 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

23 154 Электронные книги в этой категории