Lupe
Suche

Autor: Hannes Barnard

Support
Hannes Barnard is op 24 Augustus 1976 in Sasolburg gebore en matrikuleer aan die Hoërskool Dundee in KZN. Sy debuutroman, Halley se komeet, verskyn in 2019 by Wenkbrou, ’n druknaam van LAPA-Uitgewers. ’n Jeugroman, Wolk, verskyn in 2020 ook by LAPA, gevolg deur Roet in 2021. Hannes woon tans in Johannesburg en werk in verkope en bemarking.




9 Ebooks von Hannes Barnard

Hannes Barnard: Halley se komeet
Pete de Lange moet as tiener probeer oorleef in ’n klein Natalse dorpie gedurende die onstuimige tagtigerjare saam met sy nuutgevonde vriende: Petrus en Sarita. In ’n land wat bloei van rassekonflik …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.67
Hannes Barnard: Wolk_Studiegids
Wat gebeur as jy die apokalips misloop? Rufus (eintlik Ruth) en Xandr het pas graad 10 klaargemaak en hulle ken mekaar van kleintyd af. Voordat Rufus en haar gesin die land verlaat besluit hulle om …
PDF
Afrikaans
DRM
€2.72
Hannes Barnard: Roet
For Rufus and Xandr #itscomplicated. They’re on their own after an apocalyptic cloud just destroyed the country. It’s just them, a red Mazda Midge and Flip the dog. An alternative route. A sexy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.14
Hannes Barnard: Wolk
Genomineer vir die kortlys van die Kyk NET-Rapport boekprys vir die mees verfilmbare boek Wat gebeur as jy die apokalips misloop? Rufus (eintlik Ruth) en Xandr has pas graad 10 klaargemaak en h …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.14
Hannes Barnard: Halley’s Comet
Pete de Lange must survive as a teenager in a small Natal town during the 1980s, together with his new-found friends, Sarita and Petrus. In a country marked by turmoil and racial conflict, this is …
EPUB
Englisch
DRM
€10.33
Hannes Barnard: Halley’s Comet
In the final years of South Africas Apartheid era, an unlikely trioa sheltered white rugby player, a black farmworkers son, and an Indian shopkeepers daughterdiscover the consequences of knowing the …
EPUB
Englisch
DRM
€12.43
Hannes Barnard: Die wet van Gauteng
Kapteine Mc Kelly en Mhlanga ontmoet op die misdaadtoneel van ’n mislukte plaasaanval in Muldersdrift. Nog ’n lyk met ’n gapende linkeroogkas word gevind. Dit bring die getal slagoffers wat vanaf …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Hannes Barnard: Studiegids: Wolk
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gids sal leerders help om die roman Wolk se letterkundige aspekte beter te verstaan en die roman in geheel te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.11
Hannes Barnard: Vuur
Die elemente van ’n vuur is suurstof, hitte, brandstof, en ’n chemiese reaksie. Wat is die elemente van die apokalips? Wolk, Roet, Vuur, en ’n chemiese reaksie? Die noodlot het Rufus en Xandr van …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.27