Lupe
Suche

Hannes Barnard 
Vuur 

Support
Adobe DRM
Cover von Hannes Barnard: Vuur (ePUB)
Die elemente van ’n vuur is suurstof, hitte, brandstof, en ’n chemiese reaksie. Wat is die elemente van die apokalips? Wolk, Roet, Vuur, en ’n chemiese reaksie? Die noodlot het Rufus en Xandr van mekaar geskei. Rufus is op ’n skip iewers op die Indiese Oseaan terwyl Xandr veg om oorlewing in ’n wereld wat deur die wolk vernietig is. Al wat hy het is Flip die hond en ’n rooi Mazda Midge. Gerugte van ’n toevlugsoord word Rufus en Xandr se enigste strewe: Vind mekaar, vind skuiling en … wat dan? Hulle is lankreeds nie meer net vriende nie, is hulle?
€9.22
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 224 ● ISBN 9780637002127 ● Verlag LAPA Publishers ● Erscheinungsjahr 2024 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 9355151 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

4.401.803 Ebooks in dieser Kategorie