Szkło powiększające
Search Loader

Hannes Barnard 
Vuur 

Wsparcie
Die elemente van 'n vuur is suurstof, hitte, brandstof, en 'n chemiese reaksie. Wat is die elemente van die apokalips? Wolk, Roet, Vuur, en 'n chemiese reaksie? Die noodlot het Rufus en Xandr van mekaar geskei. Rufus is op 'n skip iewers op die Indiese Oseaan terwyl Xandr veg om oorlewing in 'n wereld wat deur die wolk vernietig is. Al wat hy het is Flip die hond en 'n rooi Mazda Midge. Gerugte van 'n toevlugsoord word Rufus en Xandr se enigste strewe: Vind mekaar, vind skuiling en … wat dan? Hulle is lankreeds nie meer net vriende nie, is hulle?
€9.22
Metody Płatności
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 224 ● ISBN 9780637002127 ● Wydawca LAPA Publishers ● Opublikowany 2024 ● Do pobrania 3 czasy ● Waluta EUR ● ID 9355151 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

4 410 784 Ebooki w tej kategorii

Brak wyników