放大镜
搜索加载器

Hannes Barnard 
Vuur 

支持
Die elemente van ‘n vuur is suurstof, hitte, brandstof, en ‘n chemiese reaksie. Wat is die elemente van die apokalips? Wolk, Roet, Vuur, en ‘n chemiese reaksie? Die noodlot het Rufus en Xandr van mekaar geskei. Rufus is op ‘n skip iewers op die Indiese Oseaan terwyl Xandr veg om oorlewing in ‘n wereld wat deur die wolk vernietig is. Al wat hy het is Flip die hond en ‘n rooi Mazda Midge. Gerugte van ‘n toevlugsoord word Rufus en Xandr se enigste strewe: Vind mekaar, vind skuiling en … wat dan? Hulle is lankreeds nie meer net vriende nie, is hulle?
€9.22
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 224 ● ISBN 9780637002127 ● 出版者 LAPA Publishers ● 发布时间 2024 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 9355151 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,410,784 此类电子书

没结果