Lupe
Suche

Hilda Lategan 
Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes & insulienweerstandigheid 2 

Support
Adobe DRM
Cover von Hilda Lategan: Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes & insulienweerstandigheid 2 (ePUB)
Die Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes 2 bied meer as 100 getoetste resepte, en is jou sleutel tot vinnige, maklike en voedsame maaltye, doeltreffende bloedsuikerbeheer, en ’n gesonde dieet terwyl jy steeds lekkernye geniet. Jy kan kies uit resepte wat bestaan uit maklik verkrygbare bestandele. Boonop verskaf die skrywer belangrike inligting oor diabetes, die Glukemies Indeks (GI) en die Glukemiese Lading (GL) asook waardevolle wenke vir spyskaartbeplanning en die beste koskeuses vir spesifieke geleenthede soos kinderpartytjies.
€14.99
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 312 ● ISBN 9780624058564 ● Dateigröße 1.9 MB ● Verlag Tafelberg ● Erscheinungsjahr 2010 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 4534227 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

658 Ebooks in dieser Kategorie