Lupe
Suche

Ilse Salzwedel 
Floreer 

Support
Adobe DRM
Cover von Ilse Salzwedel: Floreer (ePUB)
Veerkragtigheid is daardie “iets” wat mens laat opstaan as die lewe jou platslaan. Dit is nie ’n iets wat net sommige mense het nie, almal word daarmee gebore. Ilse Salzwedel, bekende radiopersoonlikheid en joernalis, bespreek die eienskappe van veerkragtige mense en gee raad om dit te ontwikkel. Sy kyk ook watter dinge jou veerkragtigheid kan tap wat jy moet vermy. Ilse gebruik voorbeelde uit haar eie en ander bekendes se lewe om te wys dat veerkragtigheid vir ons elkeen beskore is.
€10.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Ilse Salzwedel is ’n joernalis, radioaanbieder en skrywer van Johannesburg. Daar het al verskeie boeke uit haar pen verskyn waaronder Bloedsusters. Ilse is bekroon met ’n ATKVeertjie, ’n Pica en drie Caxton-toekennings, en is in 2009 deur die FAK vereer met die H.B. Thom-toekenning vir ’n besondere bydrae tot die Afrikaanse joernalistiek.
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 224 ● ISBN 9780796322692 ● Dateigröße 0.2 MB ● Verlag Lux Verbi ● Erscheinungsjahr 2021 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7801048 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

117.658 Ebooks in dieser Kategorie