Lupe
Suche

Jaco Wolmarans 
Skag 

Support
Adobe DRM
Cover von Jaco Wolmarans: Skag (ePUB)
’n Aksiebelaaide wedren teen tyd om ’n katastrofiese kerntoets te stop voor dit die brose onderhandelingsproses na Suid-Afrika se ontluikende demokrasie kan kelder. Dis 1987. Spesmagte se Jos Fourie vergesel ’n skeepsvrag missiele in weerwil van wapensanksies toe hy CIA-oë op hom gewaar en wapengehalte uraan aan boord ontdek – gebeure wat hom sou teister op ’n moordende tog uit die Noordsee na ’n geheimsinnige Weermag-skag in die Kalahari-duine.
€14.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Jaco Wolmarans is ’n vryskut-videovervaardiger, -fotograaf en -kopieskrywer. Hy woon in Milnerton.
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 368 ● ISBN 9780624089490 ● Dateigröße 1.2 MB ● Verlag Tafelberg ● Erscheinungsjahr 2020 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7383844 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

701.765 Ebooks in dieser Kategorie