放大镜
搜索加载器

Jaco Wolmarans 
Skag 

支持
Adobe DRM
的封面 Jaco Wolmarans: Skag (ePUB)
‘n Aksiebelaaide wedren teen tyd om ‘n katastrofiese kerntoets te stop voor dit die brose onderhandelingsproses na Suid-Afrika se ontluikende demokrasie kan kelder. Dis 1987. Spesmagte se Jos Fourie vergesel ‘n skeepsvrag missiele in weerwil van wapensanksies toe hy CIA-oë op hom gewaar en wapengehalte uraan aan boord ontdek – gebeure wat hom sou teister op ‘n moordende tog uit die Noordsee na ‘n geheimsinnige Weermag-skag in die Kalahari-duine.
€14.99
支付方式

关于作者

Jaco Wolmarans is ‘n vryskut-videovervaardiger, -fotograaf en -kopieskrywer. Hy woon in Milnerton.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 368 ● ISBN 9780624089490 ● 文件大小 1.2 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2020 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7383844 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

708,403 此类电子书