Lupe
Suche

Johan Marais 
Slange & Slangbyt in Suider-Afrika 

Support
Adobe DRM
Cover von Johan Marais: Slange & Slangbyt in Suider-Afrika (ePUB)
’n Onontbeerlike gids vir die uitkenning van al die gevaarlike slange en algemene onskadelike slange in Suider-Afrika, sowel as belangrike en praktiese kitsinligting oor noodhulp ingeval van ’n slangbyt. Eenvoudige ikone, verspreidingskaarte, bondige teks en talle volkleurfoto“s help om slange wat algemeen in die streek voorkom maklik uit te ken. Simptome en behandeling van slangbyte word beskryf, wat die leser lewensbelangrike noodhulpinligting gee. Slange en Slangbyt in Suider-Afrika is helder, prakties, maklik om te gebruik en van onskatbare waarde vir almal wat van die buitelewe hou.
€9.39
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 120 ● ISBN 9781775842095 ● Verlag Struik Nature ● Erscheinungsjahr 2014 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 5760309 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

78.423 Ebooks in dieser Kategorie