Loupe
Search Loader

Johan Marais 
Slange & Slangbyt in Suider-Afrika 

Support
Adobe DRM
Couverture du Johan Marais: Slange & Slangbyt in Suider-Afrika (ePUB)
’n Onontbeerlike gids vir die uitkenning van al die gevaarlike slange en algemene onskadelike slange in Suider-Afrika, sowel as belangrike en praktiese kitsinligting oor noodhulp ingeval van ’n slangbyt. Eenvoudige ikone, verspreidingskaarte, bondige teks en talle volkleurfoto »s help om slange wat algemeen in die streek voorkom maklik uit te ken. Simptome en behandeling van slangbyte word beskryf, wat die leser lewensbelangrike noodhulpinligting gee. Slange en Slangbyt in Suider-Afrika is helder, prakties, maklik om te gebruik en van onskatbare waarde vir almal wat van die buitelewe hou.
€9.39
méthodes de payement
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 120 ● ISBN 9781775842095 ● Maison d’édition Struik Nature ● Publié 2014 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 5760309 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

80 919 Ebooks dans cette catégorie