Lupe
Suche

Lilian Paramor 
Suster Lilian se swangerskap en geboorteboek 

Support
Adobe DRM
Cover von Lilian Paramor: Suster Lilian se swangerskap en geboorteboek (ePUB)
Suster Lilian is ’n ervare vroedvrou met praktiese ondervinding van swangerskap, geboorte en kindersorg. In dié bygewerkte uitgawe van haar hoog aangeskrewe ‚Swangerskap- & geboorteboek‘ rus sy verwagtende ouers toe met ’n ryk skat van inligting. Hoe om die gesondste moontlike baba in die gunstigste omstandighede te verwek, ’n week-vir-week-gids deur elke stadium van swangerskap, bied die algemene klagtes en kwale van swangerskap die hoof, wat om te doen in die geval van ernstiger siektetoestande en komplikasies, ’n volledige voedingsgids en oefenplan, kombineer optimale mediese veiligheid met die voordele van ’n meer natuurlike benadering, eenvoudige antwoorde op algemene vrae, waardevolle raad vir die versorging van die pasgebore baba, ’n nuttige lys steundienste, en baie meer.
€16.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Suster Lilian is ’n gekwalifiseerde verpleegster, vroedvroue en refleksoloog wat natuurlike gesondheid voorstaan. Sy is welbekend oor die radio, op TV en in ouerskaptydskrifte, en bedryf haar gewilde sentrum in Pretoria al sedert 1988. Met 30 jaar se ondervinding is sy gewis Suid-Afrika se voorste adviseur in swangerskap- en ouerskapsake. ‚Suster Lilian se Babasorboek‘ vul dié ‚Swangerskap- & geboorteboek‘ perfek aan.
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 256 ● ISBN 9780798159029 ● Dateigröße 9.3 MB ● Verlag Human & Rousseau ● Erscheinungsjahr 2015 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 4762656 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

1.314 Ebooks in dieser Kategorie