放大镜
搜索加载器

Lilian Paramor 
Suster Lilian se swangerskap en geboorteboek 

支持
Adobe DRM
的封面 Lilian Paramor: Suster Lilian se swangerskap en geboorteboek (ePUB)
Suster Lilian is ’n ervare vroedvrou met praktiese ondervinding van swangerskap, geboorte en kindersorg. In dié bygewerkte uitgawe van haar hoog aangeskrewe ‘Swangerskap- & geboorteboek’ rus sy verwagtende ouers toe met ’n ryk skat van inligting. Hoe om die gesondste moontlike baba in die gunstigste omstandighede te verwek, ’n week-vir-week-gids deur elke stadium van swangerskap, bied die algemene klagtes en kwale van swangerskap die hoof, wat om te doen in die geval van ernstiger siektetoestande en komplikasies, ’n volledige voedingsgids en oefenplan, kombineer optimale mediese veiligheid met die voordele van ’n meer natuurlike benadering, eenvoudige antwoorde op algemene vrae, waardevolle raad vir die versorging van die pasgebore baba, ’n nuttige lys steundienste, en baie meer.
€16.99
支付方式

关于作者

Suster Lilian is ’n gekwalifiseerde verpleegster, vroedvroue en refleksoloog wat natuurlike gesondheid voorstaan. Sy is welbekend oor die radio, op TV en in ouerskaptydskrifte, en bedryf haar gewilde sentrum in Pretoria al sedert 1988. Met 30 jaar se ondervinding is sy gewis Suid-Afrika se voorste adviseur in swangerskap- en ouerskapsake. ‘Suster Lilian se Babasorboek’ vul dié ‘Swangerskap- & geboorteboek’ perfek aan.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 256 ● ISBN 9780798159029 ● 文件大小 9.3 MB ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2015 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 4762656 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

1,316 此类电子书