放大镜
搜索加载器

Lilian Paramor 
Suster Lilian Omvattende swangerskap-, geboorte- en ouerskapgids 

支持
Adobe DRM
的封面 Lilian Paramor: Suster Lilian Omvattende swangerskap-, geboorte- en ouerskapgids (ePUB)
In dié omvattende gids gesels suster Lilian oor wat op jou wag van die oomblik dat jou swangerkap bevestig is, totdat jou peuter op sy eie in die gang af waggel. Die vrae wat alle nuwe ouers kwel word eerlik en met begrip beantwoord, en met praktiese raad aangevul. Suster Lilian, Suid-Afrika se bekendste babasorgkenner, het meer as dertig jaar ervaring, en haar raad is gerusstellend dog realisties. Talle kwessies – van jou keuses vir die bevalling, die pa se rol, kinderkwale en siektes, nagvoedings en slapelose nagte, tot hoe werkende ouers hul lewe makliker kan maak – word met gesag en deernis bespreek.
€17.99
支付方式

关于作者

Suster Lilian Paramor is ’n ervare vroedvrou met uitgebreide praktiese ondervinding van swangerskap, geboorte, kindersorg en ouerskap. Sy en haar eggenoot bedryf die Sister Lilian Centre in Pretoria. Sy is die skrywer van verskeie boeke, gekwalifiseerde verpleegster, vroedvrou en natuurlike gesondheid praktisyn met 30 jaar se ervaring. Sy het ook opleiding in refleksologie en Ayurvediese medisyne en homeopatie. Sy skryf gereeld vir tydskrifte en is die skrywer van verskeie boeke.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 288 ● ISBN 9780798171434 ● 文件大小 6.1 MB ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2016 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 4881090 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

1,316 此类电子书