Lupe
Suche

Magdaleen Walters 
Luister na jou hart 

Support
Adobe DRM
Cover von Magdaleen Walters: Luister na jou hart (PDF)
Laetitia dood oor dokter Eddie Bouwer. Sy’t maklik een hele jaar van haar lewe daaraan gewy om sy aandag te kry. En toe kom Ernst Westerman, droë biltongsening van ’n ortopeed, en steek sy vingers in haar sake. Hy sorg dat Eddie en haar stiefsuster mekaar raakloop. En natuurlik is Laetitia Eddie kwyt. Sy het nog nooit ’n kans teen Benita gehad nie. As dit nie vir Ernst Westerman se ongevraagde inmenging was nie, was sy nie nou hier saam met hom in die onherbergsaamheid van Afrika nie, uitgelewer aan die Visrivier-canyon en haar eie onfiksheid. Hy’t haar hele lewe kom omkrap, drup van “n man met sy hoë geleerdheid en al.
€4.50
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format PDF ● Seiten 199 ● ISBN 9780799349986 ● Verlag LAPA Uitgewers ● Erscheinungsjahr 2010 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 5205623 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

260.611 Ebooks in dieser Kategorie