Laetitia dood oor dokter Eddie Bouwer. Sy’t maklik een hele jaar van haar lewe daaraan gewy om sy aandag te kry. En toe kom Ernst Westerman, droë biltongsening van ’n ortopeed, en steek sy vingers in haar sake. Hy sorg dat Eddie en haar stiefsuster mekaar raakloop. En natuurlik is Laetitia Eddie kwyt. Sy het nog nooit ’n kans teen Benita gehad nie. As dit nie vir Ernst Westerman se ongevraagde inmenging was nie, was sy nie nou hier saam met hom in die onherbergsaamheid van Afrika nie, uitgelewer aan die Visrivier-canyon en haar eie onfiksheid. Hy’t haar hele lewe kom omkrap, drup van ”n man met sy hoë geleerdheid en al.
Мова Африкаанс ● Формат PDF ● Сторінки 199 ● ISBN 9780799349986 ● Видавець LAPA Uitgewers ● Опубліковано 2010 ● Завантажувані 3 разів ● Валюта EUR ● Посвідчення особи 5205623 ● Захист від копіювання Adobe DRM
Потрібен читач електронних книг, що підтримує DRM