Lupe
Suche

Marzanne Leroux 
Israel-reeks: Omnibus 1 
Granate bloei in Jerusalem en Hatikvah Land van hoop

Support
Adobe DRM
Cover von Marzanne Leroux: Israel-reeks: Omnibus 1 (ePUB)
Granate bloei in Jerusalem: Marc, ’n jong Suid-Afrikaanse kunstenaar, gaan na Jerusalem om sy Joodse ouma, Ruwth, te ontmoet en sy eie Joodse wortels na te speur. Hy vind so sterk aanklank by die Joodse geloof dat hy verstrengel raak in ’n geloofstryd. Te midde van geweld en selfmoord-bomaanvalle kry hy Rivkah, die dapper Jodin, lief. Terug in Suid-Afrika moet hy groot besluite neem: Sien hy kans om sy aan sy met geweld en onrus in Israel te leef – al is dit saam met Rivkah? Is daar vir hulle ’n toekoms saam? En wie is Yeshua? Hatikvah: Land van hoop: Rivkah hoor sy is swanger. Terwyl sy worstel oor die ongebore kind se opvoeding, kyk Marc deur kunstenaarsoë na kinders rondom hom. Maar ’n tragiese gebeurtenis bring onbeantwoorde vrae tussen Marc en Rivkah en lei tot huwelikspanning. Sal Rivkah hoop vir die toekoms vind?
€12.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Marzanne Leroux-Van der Boon is ’n bekende en bekroonde skrywer wat in Kaapstad woon. Sy is veral bekend vir haar liefdesromans – wat allerhande etiese en aktuele kwessies aansny – en het ook ’n passie vir Israel, wat die afgelope paar jaar uitgeloop het op gewilde romans wat in daardie land afspeel.
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 624 ● ISBN 9780796321985 ● Dateigröße 1.0 MB ● Verlag Lux Verbi ● Erscheinungsjahr 2019 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7192226 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

708.403 Ebooks in dieser Kategorie