Lupe
Suche

Stefaans Coetzee 
Onbeskryflike genade 

Support
Adobe DRM
Cover von Stefaans Coetzee: Onbeskryflike genade (ePUB)
Stefaans Coetzee is ’n omroeper, boekresent, pa en man. Hy het ook ’n donker verlede, maar weier om deur daardie onvergeeflike daad gedefinieer te word. Hy is ’n nuwe mens. Hierdie is sy storie,  van ’n dronk pa,  donker kinderhuisjare en die begeerte om te behoort wat hom in die tronk laat beland. Dit is die verhaal van hunkering na ’n nuwe begin, sy fisieke én geestelike bevryding. Dit is ’n verhaal wat vertel en gelees moet word,  ’n boodskap van hoop en onbeskrylike genade. 
 
€10.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Stefaans Coetzee is ’n aktivis vir versoening, geregtigheid en restitusie. In Julie 2015 word hy op parool vrygelaat nadat hy 18 jaar tronkstraf uitgedien het. Hy werk as ’n radio-omroeper en is ’n motiveringspreker. Stefaans is ’n ywerige leser en reël elke jaar die Sanctuary Boekefees. Hy bly in Klerksdorp saam met sy vrou en drie seuns. 
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 244 ● ISBN 9780796323293 ● Dateigröße 0.7 MB ● Verlag Lux Verbi ● Erscheinungsjahr 2023 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 9069446 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

4.413 Ebooks in dieser Kategorie