放大镜
搜索加载器

Stefaans Coetzee 
Onbeskryflike genade 

支持
Adobe DRM
的封面 Stefaans Coetzee: Onbeskryflike genade (ePUB)
Stefaans Coetzee is ’n omroeper, boekresent, pa en man. Hy het ook ’n donker verlede, maar weier om deur daardie onvergeeflike daad gedefinieer te word. Hy is ’n nuwe mens. Hierdie is sy storie,  van ’n dronk pa,  donker kinderhuisjare en die begeerte om te behoort wat hom in die tronk laat beland. Dit is die verhaal van hunkering na ’n nuwe begin, sy fisieke én geestelike bevryding. Dit is ’n verhaal wat vertel en gelees moet word,  ’n boodskap van hoop en onbeskrylike genade. 
 
€10.99
支付方式

关于作者

Stefaans Coetzee is ’n aktivis vir versoening, geregtigheid en restitusie. In Julie 2015 word hy op parool vrygelaat nadat hy 18 jaar tronkstraf uitgedien het. Hy werk as ‘n radio-omroeper en is ‘n motiveringspreker. Stefaans is ’n ywerige leser en reël elke jaar die Sanctuary Boekefees. Hy bly in Klerksdorp saam met sy vrou en drie seuns. 
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 244 ● ISBN 9780796323293 ● 文件大小 0.7 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2023 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 9069446 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,516 此类电子书