Lupe
Suche

Zelda Bezuidenhout 
Die 3 Van Ons 

Support
Adobe DRM
Cover von Zelda Bezuidenhout: Die 3 Van Ons (ePUB)

Ek en Azlynn kyk vir mekaar. Dis nou interessante nuus. Daar“s “n nuwe meisie in die buurt, sy“s so oud soos ons en boonop gaan sy in ons skool wees. Ek kan sien hoe opgewonde dit vir Azlynn maak. Haar oë vonkel en sy glimlag breed. Maar ek is meer bang as opgewonde. Wat as dit “n simpel meisie is? Of nog erger, wat as dit “n wonderlike, superslim, vriendelike meisie is wat dadelik Azlynn se beste vriendin word? Wat as ek my graadsewejaar stoksielalleen moet deurgaan? My maag voel skielik hol…

€6.45
Zahlungsmethoden
Format EPUB ● ISBN 9781776250332 ● Verlag Pan Macmillan South Africa ● Erscheinungsjahr 2021 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 8828062 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

91.633 Ebooks in dieser Kategorie