Loupe
Search Loader

Zelda Bezuidenhout 
Die 3 Van Ons 

Support

Ek en Azlynn kyk vir mekaar. Dis nou interessante nuus. Daar »s  »n nuwe meisie in die buurt, sy »s so oud soos ons en boonop gaan sy in ons skool wees. Ek kan sien hoe opgewonde dit vir Azlynn maak. Haar oë vonkel en sy glimlag breed. Maar ek is meer bang as opgewonde. Wat as dit  »n simpel meisie is? Of nog erger, wat as dit  »n wonderlike, superslim, vriendelike meisie is wat dadelik Azlynn se beste vriendin word? Wat as ek my graadsewejaar stoksielalleen moet deurgaan? My maag voel skielik hol…

€6.45
méthodes de payement
Format EPUB ● ISBN 9781776250332 ● Maison d’édition Pan Macmillan South Africa ● Publié 2021 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 8828062 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

90 847 Ebooks dans cette catégorie