Magnifying Glass
Search Loader

Author: Deon Maas

Support
Deon Maas is “n skrywer (Witboy in Afrika en nou Melk die heilige koeie), maker van dokumentêre films (Punk in Africa en Who Killed Johannes Kerkorrel?) en “n televisievervaardiger (Jam Sandwich en Fortuinsoekers). Hy word somtyds daarvan beskuldig dat hy “n moffie, daggaroker of kommunis is. Hy is wel skuldig aan van dié aantygings. Hy is getroud met Veda (“n vrou) en woon in Johannesburg saam met haar, Watson (“n blinde Scotty) en verskeie ander honde wat elkeen hul eie hang-ups het. Hy hang graag op Facebook uit. https://www.facebook.com/deon.maas.5




5 Ebooks by Deon Maas

Deon Maas: Melk die heilige koeie
‘Die Afrikaner-geen is ‘n dwarstrekker-geen. Dis wie ons is, ‘n groep mense wat een naam en duisende opinies het. Dis tyd om al ons heilige koeie in heroorweging te neem. Heilige koeie kan nie meer …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Deon Maas: Witboy in Berlyn
‘Die honde en kinders verstaan Duits, maar ek nie.’ Toe sy vrou werk kry in Duitsland, besluit Deon Maas in ‘n oogwink om Berlyn toe te trek. In hierdie intellektueel stimulerende, dekadente stad …
EPUB
Afrikaans
€10.99
Deon Maas: Witboy in Berlin
When opportunity strikes, television producer Deon Maas joins the boatloads of migrants heading for Germany. Faced with the choice of taking all his possessions along or selling everything, he opts …
EPUB
English
€10.99
Deon Maas: Witboy in Afrika
Stadsjapie Deon Maas besluit om te vlug uit die voorstede en Afrika in te vaar. Oor ’n tydperk van 15 jaar onderneem hy reise na verskeie lande noord van die Limpopo om te ontdek wat dit beteken om …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Deon Maas: Witboy in Africa
City boy Deon Maas flees the suburbs in search of adventure, and Africa is where he reckons he will find it. Over a period of 15 years he embarks on several journeys, once with his whole family in …
EPUB
English
DRM
€14.99