Magnifying Glass
Search Loader

Author: Dibi Breytenbach

Support
Dibi Breytenbach is ’n skrywer van Kwa Zulu-Natal. Sy werk in die strafregstelsel, veral met kindersake. Ses spanningsromans is reeds op haar kerfstok: Saliger, Vrediger, Heiliger, Dowe gode, Blinde gode en Stom gode. Buit is haar sewende roman.




7 Ebooks by Dibi Breytenbach

Dibi Breytenbach: Dowe Gode
Masjiengeweervuur skeur deur die stilte van die nag en verander die lewe van een Boeregesin vir altyd, want twee geslagte word koelbloedig uitgewis. Is dit ’n plaasmoord of sit daar iets anders agter …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.95
Dibi Breytenbach: Saliger
Misdaad en vergelding, soms ’n ontoereikende regstelsel, dit is Amalia se brood en botter want sy is ’n aanklaer. Tot sy op ’n dag tuiskom en iemand wat sy ken, haar daar inwag, met rampspoedige …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.94
Dibi Breytenbach: Vrediger
Maarschalk is die plaaseienaar se prokureur maar hy word uitgeroep toe daar moord in die suikerrietlande is. Én ’n plaasaanval. Én verraad kom uit die oord waar hy sy vertroue gevestig …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.93
Dibi Breytenbach: Heiliger
Dit is Hendrik se woord teen ’n taxibaas s’n en daarom sit hy enkele dae voor Kersfees in ’n tronk. Dít terwyl hy en sy geliefde moes fees vier oor ’n nuwe fase in hulle …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.96
Dibi Breytenbach: Blinde gode
Die strafregstelsel is ’n pilaar waarop demokrasie gebou word. Dit moet jaloers bewaak word. Want wat gebeur wanneer die bewakers nie vertrou kan word nie? Quis custodiet ipsos custodes? Wie sal …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.95
Dibi Breytenbach: Stom gode
So byna is kolonel Aella O’Malley die ewigheid in gestuur. Nou sy is terug in Afrika se bos nadat sy in Avignon gaan aansterk het. Skaars is sy en haar Franse geliefde weer op haar tuisgrond of hulle …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.94
Dibi Breytenbach: Buit
Markus Gerlach en Domingos Magadzi vlug oor die grens van Suid-Afrika na die noorde van Mosambiek omdat hulle vrees dat hulle van moord aangekla sal word. Die joernalis Phoebe Maritz sit hulle …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99