Magnifying Glass
Search Loader

Author: Didi Potgieter

Support

25 Ebooks by Didi Potgieter

Didi Potgieter: Leer my liefhê
Toe Diaan uiteindelik haar studieleier ontmoet, is hy allesbehalwe ’n verstokte ou man, hoe onverbiddelik hy ook al is. En hy weet van iets uit haar verlede wat haar drome oor hom fataal …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Didi Potgieter: Liefde vir ”n vuurvreter
Om vervolging te vermy, stem Imke in om ryk Robert Parker se vrou te word. Net op skrif en net tydelik. Haar hart hou egter hopeloos te veel daarvan om Robert se vrou te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Didi Potgieter: ’n Tweedehandse hart
Helene keer terug na haar geboortedorp omdat sy móét. Sy en haar vervreemde man Chris het ’n dogtertjie geërf. Die oomblik toe sy Cronjé sien, weet sy hier’s moeilikheid: Hy is steeds die kompas van …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.38
Didi Potgieter: Liefde vir ’n vlinder
Emma Parker vlug van haar weelderige lewe in New York om as huishoudster vir Pieter Joubert op sy Bosveldplaas te werk. Hy het ’n groot bloutjie met ’n rykmansdogter in sy verlede geloop en gaan Emma …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Didi Potgieter: Liefde vir ’n ridder
Annabel en haar klein Ami moet vir drie maande in New York saam met Jack Parker in sy suite bly. Hy sal dit oorleef. Hy is tog immers nie die troutipe nie. m Maar hoekom voel sy hart deesdae so …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Didi Potgieter: Om haar pinkie & Vir die doodskleed se sakke
Willem loop draaie om Melissa nadat hulle ’n soen gedeel het, want hy kan homself nie rondom haar vertrou nie. Wat is dit aan dié pragtige brunet wat so met hom toor? Waarom kan sy hom moeiteloos om …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.49
Didi Potgieter: As dit proe soos liefde
Lisa reis na Suid-Afrika met die vaste voorneme om te keer dat die man van haar hart trou en haar terselfdertyd op sy broer te wreek. Maar iets loop verkeerd in haar beplanning …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.17
Didi Potgieter: Hoe om ’n hart te wen
Janke was van altyd af verlief op haar grootwordmaatjie, Louw. Maar nou is Louw verloof en hy trou binnekort. Janke en Henry gaan voorgee dat hulle ’n paartjie is om Louw jaloers te maak en sy oë oop …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Didi Potgieter: Liefde vir ’n feëprinses
Hy is NIE by die werkskontrak ingesluit nie!Inge se nuwe werk as die Jouberts se au pair beteken sy hoef nie meer slapelose nagte oor finansies te hê nie. Sy sal niks doen wat dié standvastigheid kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Didi Potgieter: Liefde vir ’n cowboy
Ami is New York se gunstelingstouterd, Brad is die goue seun van Country-musiek. Hul Las Vegas-troue is ’n skandaal, maar hulle moet voorgee om verlief te wees om hul families te beskerm. Maar Ami …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Didi Potgieter: Liefde vir ’n Liefling
Vir die wêreld is Tilla Jonker die Parkers se liefling. Vir Sean Thomas is sy net die handtekening op ñ tjek ”“ n rykmansdogter met te veel geld. Totdat Sean vir Tilla leer ken …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Didi Potgieter & Ernalize du Toit: Om met jou te dans & Hougoed
Om met jou te dans – Ernalize du Toit Tanya ontmoet die gevaarlik aantreklike Albert terwyl sy op vakansie is en van meet af laat hy haar hart vinniger klop. Maar ’n verhouding met hom is totaal …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Didi Potgieter: Liefde vir ”n Dromer
Petri is ’n bofbalspeler in New York en Katryn is ’n plaasmeisie wat haar pa se besigheid aan die ander kant van die wêreld bestuur. Hulle het wel een ding in gemeen: Hulle albei moet in Pretoria …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Didi Potgieter: Hart van Klip
Die vonke spat behoorlik …Christi is die jongste lid van die suksesvolle Country-groep, Steely Susters.Haar skoonheid laat die meeste mense twyfel in haar talent en sy is daaropuit om hulle …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.49
Didi Potgieter: Hart van kant
Is daar vir hulle ’n toekoms? Amanda White se loopbaan as ontwerper is op dreef. Sy het al drie Steely Sisters se trourokke ontwerp en sy is self amper verloof. Daar is egter ʼn klippie in haar skoe …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Didi Potgieter: Perke
’n Onwaarskynlike paartjie beland onder een dak tydens inperking: Gerbrand boer in die Noord-Kaap, Landi is ’n model wat op internasionale voorblaaie pryk. Tussen hulle was daar destyds al meer as …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.55
Didi Potgieter: Romanza Nostalgie: Didi Potgieter
Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf. Leer my liefhê Toe Diaan uiteindelik haar studieleier ontmoet, is hy allesbehalwe ’n verstokte ou man, hoe …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.71
Didi Potgieter: Hart van Staal
Steely Hills is die plek waar Melinda die veiligste voel. Daar kan sy wegkom van die paparazzi en by die perde wees. As ’n suksesvolle countrysangeres, leef sy haar droom elke dag, maar sy sukkel …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Didi Potgieter: Hart van Ys
Net hy kan haar hart warm maak. Emily Williams is die ruggraat van die Steely Sisters. Koel, professioneel en nooit emosioneel nie. Sy het wel een swak plek: Louis Smith, haar hoërskoolliefde en die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Didi Potgieter: As dit voel soos liefde
Marc en Natasha weet baie goed dat die passie tussen hulle net tot hartseer kan lei. Hy glo nie in die huwelik nie. Sy is pas geskei. As hul harte tog net die memo ook gekry het …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.47
Didi Potgieter: ’n Tweedehandse lewe
’n Nuwe begin vir almal … Dokter Carla Nel is vir die eerste keer in ʼn baie lang tyd enkellopend. Nou maak sy planne om die stukke van haar lewe so gou moontlik op te tel en haar grootste droom te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Didi Potgieter: Hart van goud
Op die oog af lyk dit of daar niks is wat Stella Smith nie kan doen nie. Sy kan dans met ʼn skinkbord vol drankies, haar stempel afdruk as sy saam met ’n gewilde country groep sing, ʼn lekkende kraan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.49
Didi Potgieter: Hart van papier
Tien jaar gelede in ”n kroeg in New York, het twee jong mans ”n muntstuk gegooi om tussen twee meisies te besluit. John het die stert en die brunette gekry, terwyl sy beste vriend die pragtige …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.39
Didi Potgieter: Hoe om ”n hart te steel
Binne ‘n kwessie van ‘n dag val Milan se lewe uitmekaar en verloor sy alles. Teensinnig moet sy Alber t du Randt se hulp aanv aar. Sy is egter moeg daarvoor dat mans haar boelie, en Alber t is juis d …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.12
Didi Potgieter: Plus een
Lindi en Jaco is beste vriende. Jaco se sexy broer, Jan-Adriaan Theron, is egter van die opinie dat sy ‘n fortuinsoeker is wat sy broer om die bos probeer lei. Na Jan-Adriaan haar ‘n bevordering kos …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.98