Magnifying Glass
Search Loader

Author: Dihanna Taute

Support
Dina Viljoen is op 6 Januarie 1983 in Welkom gebore. Nadat sy in 2001 matrukileer, verhuis sy na Bloemfontein. Aan die begin van haar studies werk sy as kelnerin om vir haar studies te betaal. Sy is later as tekenaar by Stadsbeplanners aangestel. Nadat sy haar trouman ontmoet trek hul gereeld agter sy beroep as Pad Engeneur aan. Sy woon tans saam met haar man en 4 kinders in Namibia.




4 Ebooks by Dihanna Taute

Dihanna Taute: Ek en Prins Donkerkuif
Dis ’n nagmerrie om die nuwe girl in die skool te wees. Veral aangesien Lehandi se enigste pel ’n nerd met vlegsels en ’n vispatee-asem is. En dis gou duidelik dat haar droom om gewild te word sodat …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.99
Dihanna Taute: Die Engelsman in my slaai
Lehandi trek dikbek saam met haar ma terug Vrystaat toe en moet al weer in ’n vreemde dorp aanpas. Haar pa en sy flooze verwag ’n nuwe baba en boonop is Drayke myle ver in Pretoria en besig om haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.99
Dihanna Taute: ‘n Blonde bom
Lehandi se matriekjaar begin slegter as ’n rugbywedstryd wat uitgereën het. Haar ma is verloof aan haar aartsvyand se pa en Prissie die Vissie is saam met haar strooimeisie. Is matriek nie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.99
Dihanna Taute: Skadujagter
‘Chimera – ’n monster in jou kop. Wie luister? Hoor hoe hy jou gedagtes fop. Is dinge anders as wat jy kan onthou? Omdat die monster reeds aan jou memories kou? Voor die meester jou analyze, doen dit …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.99